Dagboek van die Bloeiselvrou
JeniG

Jy is nie laat nie. Jy is besig om terug te keer.
Geen haas. Geen druk. Net herinnering.
Ontdek die Reis |
Die begin van iets nuuts.
Waar jy bewus raak...
en sag begin oopgaan.
Die begin van iets nuuts.
Waar jy bewus raak...
en sag begin oopgaan.
Die proses van groei.
Nie altyd maklik nie...
maar waar alles vorm begin kry.
Die terugkeer na jouself.
Waar jy staan in wie jy is...
sonder om weg te kruip.
"Jy blom nie deur druk nie - jy blom deur herinnering."
Die Bloeiselvrou Winkel is nog in 'n seisoen van voorbereiding.
Soos alles wat groei tyd neem, neem ons winkel ook tyd om reg te vorm. Wat hier kom, sal met Woord met liefde en met doel geskep wees en met betekenis gevul wees.
Dankie vir jou geduld.

"Jy hoef nie alleen te groei nie."
Ek stap saam met jou.
BloeiselVROU - Geskryf deur Jenny Groenewald
Dankie Here vir ELKE "Bloeiselvrou"
Sagte groei... Ware Bloei...
Kopieregnota: (Copyright)
Hierdie webblad is saamgestel deur Jenny Groenewald met die hulp van MY REDDER EN GOD! | Bloeiselvrou ©2026 BLOEISELVROU. Alle regte voorbehou.
Psalm 23: Die Here is my Herder, ek kom niks kort nie... AMEN